Home | Site Index | Contact | About | Legal | Links | Discussions

Meanwhile # 2 | April 2004
Cover | Index | Edit Note | Articles | Illustrations

Previous Page | Next Page
...........................................................................................................................................


Hierdie magnum skiet regtig en is nie vir kinders met swak harte nie.

1. Benodighede vir die maak van die Mieliepit - Magnum
1.1 Kasplankies, omtrent 20 mm dik
1.2 Drielaaghout / masonite
1.3 Skroewe / spykers
1.4 Lyn
1.5 Rek (dik rek en gewone rek)
1.6 Patrone (mieliepitte / ertjies)

2. Die Metode
Teken die drie dele van die handwapen op die plat oppervlakte van die plankie. Grootte word bepaal deur behoefte. Verbind die ‘loop’ en die ‘kolf’ met die twee hegtings gedeeltes, maar laat genoeg spasie tussen die twee vir die sneller. Posisioneer die sneller in die bogenoemde gaping en gebruik dik rek om die sneller in posisie te hou. Die rek sal ook dien as die veeraksie wanner die wapen gevuur word. Heg die dunner rek aan die voorkant van die loop met ‘n stukkie tou (die tou verhoed die rek om verlore te raak na elke rondte wat gevuur word). Heg dan die kolf afrondings gedeeltes vir afwerking. Sien skets nr. 4 vir voltooide handwapen.

3. Die Komponente

4. Die Magnum

Bo aansig van die handwapen

Sy aansig van die handwapen

5. Laai - en skiet van die wapen

deur Essie Esterhuizen

© MEANWHILE

To the top | Previous Page | Next Page