Kobus, links, (die organiseerder) met sy V8 Fueller.
Kobus se seun Arnand, middel, (die jongste deelnemer) maak gereed om die
stofbaan met sy Go-cart aan te durf.


Riaan, middel, het besluit om hierdie jaar die 2 liter klas aan te vat.


Oosthuizen Transport verskaf die watertrokke vir die dag, die baan moet
elke nou en dan nat gespuit word, regs.


Gys, die track marshall, middel.
Piet Pieterse, regs, (in die rooi City Golf), is die Nasionale Kampioen in die 1600 klas.