Doktor Stain bied aan
- -|__-_ Rock edit __

Uit-ein-delik!!!!
'n All-star chick rock band, en nee dis nie Karen 'fokken plesierig' Zoid nie .... enter 'Rokkeloos'. Up and coming pta rockers met attitude en looks! Die foursome stel hulself aan my voor as Anika 'die c.s.v. leier' (acoustic en vocals), Prinses Petro (vocals en bass), Auriel (rocking lead guitar), Sjanine (rock solid drumming).

So hoe lank rock dié rockers? 7 dae en 7 nagte! En met 5 suksesvolle gigs los hulle darem 'n naweek vir die fans se comedown.
Ek teister hulle met beskuldigings oor dualistiese onvolledigheid wat spruit uit die afwesigheid van die manlike element in die band, waarop Prinses Petro my vinnig uitwys dat sy 'n chauvinis is. Hierdie girls kan nie in 'n hoek geredeneer word nie, want ek kom gou agter dat hulle nie gelabel wil word nie. Hulle is nie man-haters of man-eaters nie, maar all-eaters. Anything goes. Ek besef dat hierdie band nog 'n pure embodiment van die spirit van rock en roll is.

Hedonism .... live for the moment. Tog is hulle ernstig oor hulle professie en beplan om nog 'n paar broadies met hierdie party vehicle te gooi. Kwaliteit tegniek en 'n twoit band is vir hulle essential, die dat hulle by Easter OppiKoppi 'n gig losgeslaan het.

Ek probeer weer om hulle om die bos te lei en wil weet waantoe en wat is rock en roll? Hulle sit my dadelik op my plek met 'n teen vraag : "Het ek al suck and blow gespeel?"
Fucking yeah!!

Die gig begin, en met die invalslag borrel hulle pure afro-glam met 'die c.s.v. leier' se herkenbare township riff en Prinses Petro se A.A.F* stem. Die res van die show is hard en unpolished. 'n Bietjie instrument swapping vind plaas wat sommer bullshit is, maar over all is hierdie outfit 'n diamond in the ruff.

Laaste comments. Wat dink die band van Patricia se erotic stunts? Vat 'n wille raai!!

Ps. Die Verneuker is die baas van die plaas.

*(Angry Afrikaans Female)