Stop om ons onskuldige olywe te dood!!!?? Deel 2

deur Henk Esterhuizen

1. Almal het gedink dat die aande van eksperimentasie met tandestokkies, alkolhol en olywe onskuldig was.

Die enigste onskuldige party in dié verhouding is die olyf beskawing ...

... wat voor die voet afgemaai word met geen
nadenke of genade nie.

"Urghh !!"

Hierdie massamoord moet ent kry !!!