Home | Site Index | Contact | About | Legal | Links | Discussions

 

Die benoude roep van n' poep

 

O my siel,

O my verdriet,

hoe lank moet ek nog hier verkeer,

heen en weer.


Ek sien die vars lug daar buite,

ek ruik die stink toilet.

In my drome:

verlang ek na n' lekker sagte bed,

die bed waar ek sal ontsnap,

tot almal se spyt.

 

lampi verwoed
Images © Henk Esterhuizen